Ek wil net baie dankie sê vir al julle moeite met die reëlings. Als was pragtig nes ons dit wou hê. Julle was baie professioneel en vriendelik tydens ons hartseer tyd.